Amsterdam roomArtichoke roomLoungeGardenDiningroomRedouté roomFleur de Lis room

Voorgeregte

Daaglikse spyskaarte verander na gelang van beskikbare vars produkte en die inspirasie van die sjef.

 

Peer-en-andyvieslaai

met framboos-asyn en okkerneutolie-vinaigrette

Gebakte tamatie op blaardeeg 

met crème fraîche en vars basilieblare

Ertjiesop

Gerookte salm op blinis met suurroom en kaviaar

Gebraaide eiervrug en gebakte tamatieslaai

Gruyere poffertjies

Tamatie en Mozarella met vars basilieblare

Gerookte hoender en mangoslaai 

met granaatmolasse en okkerneutolie

besprinkel met vars granaatpitte in seisoen

Gerookte salm met room bedien op tuisgemaakte volgraan pasta

Spanspek en ham van die area

Croutons met Fourme d’Ambert kaas op bed van slaaiblare

 

Die voorgeregte is slegs voorbeelde van wat om te verwag by Ma Cachette.

Slegs een spyskaart per ete word voorberei.