"ST. PIERRE"

  • 2 persone - max 3
  • Dubbelbed (140 cm)
  • Privaat badkamer (stort)
  • Haardroeër
  • Ekstra enkelbed (90 cm) moontlik
  • Tarief per aand

  • 2 persone wat dubbelbed deel - 55€

  • 1 persoon - 50€

  • Vir 2 persone wat nié 'n bed wil deel nie, plaas ons 'n ekstra enkelbed in die kamer en die koste is dan 65€

  • Ekstra enkelbed - 15€ ( Dan slaap daar 3 mense in die kamer en die koste is 70€ )

 

 

st_pierre_bed.jpg (142034 bytes) st_pierre_window.jpg (118822 bytes)

Kliek op die foto's vir groter weergawes

 

st_pierre_snow.jpg (128469 bytes)

 

 

Ons pryse sluit ontbyt in,

  

maar nie die Toeristebelasting van 0,60€ per

 

 persoon ( ouer as 13 jaar ) per nag nie.