- 2 persone - max 3
- Dubbelbed (140 cm)
- Ekstra enkelbed (90 cm)
moontlik
- Privaat badkamer (bad
& stort)
- Haardroeër
-
Tarief
per aand
-
2 persone wat
dubbelbed deel - 60€
-
1 persoon - 55€
-
Vir 2 persone wat
nié 'n bed wil deel nie, plaas ons 'n ekstra enkelbed in die kamer
en die koste is dan 70€
-
Ekstra enkelbed - 15€ ( Dan slaap daar 3 mense in
die kamer en die koste is 75€ )
|
Ons pryse sluit
ontbyt in,
maar
nie die Toeristebelasting van 0,60€ per
persoon ( ouer as
13 jaar ) per nag nie.
|