Amsterdam roomArtichoke roomLoungeGardenDiningroomRedouté roomFleur de Lis room

Nageregte

Daaglikse spyskaarte verander na gelang van beskikbare vars produkte en die inspirasie van die sjef.

 

Geposjeerde meringues met vla en karamelsous

Piesang en jenewersorbet

Aarbeiroomys

Franse vrugtetert

Beskuitjie torinkies met vars aarbeie en room

Suurlemoenroomys

Pere in rooiwyn

Gebakte meringue met perskes en room

Vars vrugtesorbet

Sjokoladeroomys

Gevriesde nougatmousse

Sjokolade laagkoek

Heuning en suurlemoensorbet

Sjokolade sponskoek met sjokolade room vulsel

Karamel en whisky roomys

Gevriesde appelkoosmousse

 

Die nageregte is slegs voorbeelde van wat om te verwag by Ma Cachette.

Slegs een spyskaart per ete word voorberei.