





Hoofgeregte
Vars salm op blaardeegkors
met spinasie en gevulde tamaties bedruip met Hollandaise-sous
Varkfillet gevul met vars appel en pruimedante bedien
met appel Risotto
Gebakte hoender
met oondgebraaide aartappels en vars groente
![]()
Gekrummelde varkfillet bedien met groen kruieslaai
Gebraaide hoenderborsies geglasuur met Balsemiekasyn,
volpit Dijon mosterd en witwyn bedien met tamatie Cous-cous
Spinasie en prei Lasagne
Skaapboud gestop met knoffel en vars roosmaryn
Confit de canard bedien met Le Puy-lensies of met 'n
Lemoen en Vodka Rissotto ( afhangende van Johan se bui )
Gevulde kool
Hoenderborsies gesauteer in room en Dragon bedien met
'n mengsel van drie verskillende ryssoorte
Oondgebraaide hoender borsies in 'n prei-en lemoensous
Gestoofde hoenderborsies in 'n sous van plaaslike veldsampioene
Saltimbocca
‘Ma Cachette’
Die hoofgeregte is slegs voorbeelde van wat om te verwag by Ma Cachette.
Slegs een spyskaart per ete word voorberei.