"ARTICHAUT"

Kliek op die foto's vir groter weergawes.

  • 2 persone - max 3
  • Dubbelbed (140 cm)
  • Ekstra enkelbed (90 cm) moontlik
  • Privaat badkamer (bad & stort)
  • Haardroeër
  • Tarief per aand

  •  
    • 2 persone wat dubbelbed deel - 60€

    • 1 persoon 55€

    • Vir 2 persone wat nié 'n bed wil deel nie, plaas ons 'n ekstra enkelbed in die kamer en die koste is dan 70€

    • Ekstra enkelbed - 15€ ( Dan slaap daar 3 mense in die kamer en die koste is 75€ )

     

 

Artichoke Artichoke

windows3_light_alt.jpg (25111 bytes) armoirebed2_alt.jpg (27393 bytes) bedfireplace2_alt.jpg (51568 bytes) fireplace_crop alt.jpg (42502 bytes)

bathroomlavaboWC_crop alt.jpg (26898 bytes) bathroomwide_alt.jpg (30421 bytes) 

 

 

Ons pryse sluit ontbyt in,

  

maar nie die Toeristebelasting van 0,60€ per

 

 persoon ( ouer as 13 jaar ) per nag nie.