- 2
persone - max 3
- Dubbelbed (140 cm)
- Ekstra enkelbed (90 cm)
- Privaat badkamer (stort)
- Haardroeër
-
Tarief
per aand
-
2
persone wat dubbelbed deel - 55€
-
1
persoon - 50€
-
Vir 2 persone wat nié 'n bed wil deel nie, plaas ons 'n ekstra enkelbed in die
kamer en die koste is dan 65€
-
Ekstra enkelbed - 15€ ( Dan slaap daar 3 mense in die kamer en die koste is
70€ )
|
Kliek op die fotos om
hulle te vergroot
Ons pryse sluit ontbyt in,
maar
nie die Toeristebelasting van 0,60€ per
persoon ( ouer as 13 jaar ) per nag nie.
|