|
NFafr menu 4
|
|
Voorgeregte
Peer-en-andyvieslaai met framboos-asyn en okkerneutolie-vinaigrette
Gebakte tamatie op blaardeeg met crème fraîche en vars basilieblare
Ertjiesop
Gerookte salm op blinis met suurroom en kaviaar
Gebraaide eiervrug en gebakte tamatieslaai
Gruyere poffertjies
Tamatie en Mozarella met vars basilieblare
Gerookte hoender en mangoslaai met granaatmolasse en okkerneutolie besprinkel met vars granaatpitte in seisoen
Gerookte salm met room bedien op tuisgemaakte volgraan pasta
Spanspek en ham van die area
Croutons
met Fourme d’Ambert kaas op bed van slaaiblare
Daaglikse spyskaarte kan verander na gelang van beskikbare vars produkte en die inspirasie van die sjef. Die voorgeregte is slegs voorbeelde van wat om te verwag by Ma Cachette. Slegs een spyskaart per ete word voorberei.
|
|
© Ma Cachette Chambres d'Hôtes 2002 Your hosts: Johan et Pierre
|