|
NFafr menu 3
|
|
Nageregte
Geposjeerde meringues met vla en karamelsous
Piesang en jenewersorbet
Aarbeiroomys
Franse vrugtetert
Beskuitjie torinkies met vars aarbeie en room
Suurlemoenroomys
Pere in rooiwyn
Gebakte meringue met perskes en room
Vars
vrugtesorbet
Sjokoladeroomys
Gevriesde nougatmousse
Sjokolade laagkoek
Heuning en suurlemoensorbet
Sjokolade
sponskoek met sjokolade room vulsel
Karamel
en whisky roomys
Gevriesde
appelkoosmousse
Daaglikse spyskaarte kan verander na gelang van beskikbare vars produkte en die inspirasie van die sjef. Die nageregte is slegs voorbeelde van wat om te verwag by Ma Cachette. Slegs een spyskaart per ete word voorberei.
|
|
© Ma Cachette Chambres d'Hôtes 2002 Your hosts: Johan et Pierre
|