NF afr main
Home ] French Home ] Eng Home ] Afr Home ] [ NF afr main ] NF eng main ] NF french main ]

 

Comfortable Chambres d'Hôtes Bed & Breakfast in the heart of the Auvergne of France. Enjoy a perfect hideaway with luxurious bedrooms, private bathrooms and scrumptious dinners. Kamers Huis & Tuin Omgewing Maaltye Skakels

 Tariewe Ligging Bespreking Français English Homepage e-pos

Ma Cachette-gastehuis is geleë in die hartjie van Frankryk, in die Parc Naturel Régional Livradois-Forez in die Auvergne.

Benewens die asemrowende natuurskoon, is daar talle interessante besienswaardighede, staproetes in die berge, wilde sampioene in die woude wanneer die seisoen dit toelaat, heelwat internasionale kulturele feeste in die somer en ski-aktiwiteite in die winter.

Vir die minder avontuurlustiges is Ma Cachette 'n ideale skuilplek met 'n private tuin en die sitkamer en TV-kamer tot die beskikking van die gaste.

Kliek op die knoppies bo en onder van die bladsy om na die kamers te kyk, die omgewing te verken, uself te verlustig in die voorbeelde van spyskaarte wat voorgesit word vir aandetes en beplan u besoek met die vele skakels wat ons gevestig het.

Besprekings en navrae oor beskikbaarheid van kamers kan ook gedoen word met ons besprekingsvorm.

Neem u tyd om te kyk wat ons bied en laat ons asseblief weet wat ons kan doen om die webwerf te verbeter en natuurlik ook om u toekomstige besoek aan Ma Cachette onvergeetlik te maak.

Groetnis

U gashere

Johan, Pierre en Fritz ( le kat )

ONS BIED NOU GRATIS Wi-Fi INTERNET TOEGANG AAN VIR ONS GASTE




 

 

 

 

Kamers - Huis & Tuin - Omgewing - Maaltye

Skakels - Tariewe - Ligging - Bespreking

Ma Cachette 'Cuisine'

Français - English - Hoof Tuisblad

Terug boontoe

vonkpos

 

 

© Ma Cachette Chambres d'Hôtes 2002

Your hosts: Johan et Pierre

Webmaster

Ma Cachette Chambres d'hôtes Bed & Breakfast Gastehuis B&B France Rooms House & Garden Area Meals Links Prices Situation Reservation Français Afrikaans Homepage