|
NFafr ligging
|
|
Ligging en Roetebeplanning 'n Motor is noodsaaklik om die Auvergne te beleef en te sien. Daar is talle motorhuurmaatskappye by die groter lughawens. Om teleurstelling te voorkom, is dit noodsaaklik om die motor te bespreek voor u vertrek. LUGHAWENS
TREINSTASIES
PER MOTOR Vertrekpunt:
Vertrekpunt:
Dit is die mees direkte roetes en sluit soveel snelweë in as moontlik. Daar is natuurlik meer skouspelagtige roetes wat effens langer neem, maar hoekom haas as u op vakansie is?
Die volgende is 'n skematiese voorstelling van gemiddelide afstande en tydsduur vanaf verkeie Europese stade tot by Arlanc.
Die volgende is 'n skematiese voorstelling van paaie rondom Arlanc.
Detail van Arlanc en hoe om Ma Cachette te bereik
Vir gedetailleerde roetes en kaarte, kliek op die volgende skakels:
Ander nuttige kaarte van die omgewing: Michelin 73 & 76 Michelin 239
Afrikaans Tuisblad - Kamers - Huis & Tuin - Omgewing Maaltye - Skakels - Tariewe - Bespreking Français - English - Hoof Tuisblad
|
|
© Ma Cachette Chambres d'Hôtes 2002 Your hosts: Johan et Pierre
|