|
NFafr menu 2
|
|
Hoofgeregte
Vars salm op blaardeegkors met spinasie en gevulde tamaties bedruip met Hollandaise-sous
Varkfillet met pruim en portsous
Gebakte hoender met oondgebraaide aartappels en vars groente
Gekrummelde varkfillet bedien met groen kruieslaai
Gebraaide hoenderborsies met pesto en tuisgemaakte tagliatelle
Spinasie en prei Lasagne
Skaapboud gestop met knoffel en vars roosmaryn
Confit de canard bedien met Le Puy-lensies
Gevulde kool
Pangebraaide hoenderborsies met confit van uie met framboosasyn
Oondgebraaide hoender borsies in 'n prei-en lemoensous
Gebraaide
eendbors met grenadella sous
Saltimbocca
‘Ma Cachette’
Daaglikse spyskaarte kan verander na gelang van beskikbare vars produkte en die inspirasie van die sjef. Die hoofgeregte is slegs voorbeelde van wat om te verwag by Ma Cachette. Slegs een spyskaart per ete word voorberei.
|
|
© Ma Cachette Chambres d'Hôtes 2002 Your hosts: Johan et Pierre
|