





Ligging en Roetebeplanning
'n Motor is noodsaaklik om die Auvergne te beleef en te sien. Daar is talle motorhuurmaatskappye by die groter lughawens. Om teleurstelling te voorkom, is dit noodsaaklik om die motor te bespreek voor u vertrek.
Kliek op een van die volgende skakels vir roete aanwysings na Arlanc:
LUGHAWENS
Clermont-Ferrand - Aulnat
Saint-Etienne
Le Puy-en-Velay - Loudes
Lyon - Saint-Exupéry
TREINSTASIES
Clermont-Ferrand
Issoire
Saint-Etienne (TGV)
Le Puy-en-Velay
PER MOTOR
Vertrekpunt:
|
PARIS |
LYON |
|
A71 rigting Clermont-Ferrand; A72 na Saint-Etienne - sortie #2 Thiers ouest; D906 rigting Le Puy-en-Velay |
A47 rigting St Etienne; N88 na Le Puy-en-Velay; D12 & D43 na Bas-en-Basset et Retournac; D9 na Craponne-sur-Arzon D9 & D906 na Arlanc |
Vertrekpunt:
|
MONTPELLIER |
MARSEILLE |
|
A75 rigting Clermont-Ferrand - sortie #13 Issoire; rigting St Germain L'Herm, D999 na Arlanc
|
A7 rigting Lyon; A47 rigting St Etienne; N88 na Le Puy-en-Velay; D12 & D43 na Bas-en-Basset et Retournac; D9 na Craponne-sur-Arzon D9 & D906 na Arlanc |
Dit is die mees direkte roetes en sluit soveel snelweë in as moontlik. Daar is natuurlik meer skouspelagtige roetes wat effens langer neem, maar hoekom haas as u op vakansie is?
![]()
Die volgende is 'n skematiese voorstelling van gemiddelide afstande en tydsduur vanaf verkeie Europese stade tot by Arlanc.

Die volgende is 'n skematiese voorstelling van paaie rondom Arlanc.
Detail van Arlanc en hoe om Ma Cachette te bereik

Vir gedetailleerde roetes en kaarte kliek op die volgende skakels:
|
![]() |
Ander nuttige kaarte van die omgewing:
Michelin 73 & 76
Michelin 239
![]()